Rolbalwenners van die jaarlikse tripskampioenskappe

Oudtshoorn rolbal-klub het die afgelope naweek, 5 en 6 Julie, hulle jaarlikse trips-kampioenskappe gehou met bykans 30 spanne wat deelgeneem het. Die trips-kampioene is, van links: Alewyn Hane-kom, André du Ples-sis en Marius West- raad. Foto verskaf.