Posduifklub wedvlugte se uitslae

Só lyk dit wanneer wedvlugduiwe losgelaat word. Hierdie foto is tydens ’n vorige wedvlug geneem. (Foto verskaf.)

DIE laaste wedvlugte vir die jaar van die Oudtshoorn en Klein Karoo posduifklubs is verlede naweek vanaf Strydenburg gevlieg, ’n afstand van ongeveer 417 km.

Posduifklub wedvluguitslae Wedvlug 35-uitslae: MJ Pienaar – 1, 12 en 13; Dirk Greeff Lofts – 2, 7, 16, 21 en 27; A.M.J. Lofts – 3, 19 en 30; Klein Karoo Lofts – 4, 9, 14, 17, 18, 23 en 25; Thelma’s loft – 5, 6, 28 en 29; Hannes Smit – 8, 10, 22 en 26; Night Drop Racers – 11, 15 en 24; Ockie Olivier @ Abi – 20.

Wedvlug 36-uitslae: Hannes Smit – 1, 9, 11 en 19; A.M.J. Lofts – 2, 10, 13 en 24; Klein Karoo Lofts – 3, 5, 15, 17, 22 en 27; Dirk Greeff Lofts – 4, 12, 18, 23, 25 en 29; Night Drop Racers – 6, 14, 16, 20 en 28; Thelma’s loft – 7; MJ. Pienaar – 8, 21 en 26; Ockie Olivier @ Abi – 30.
Klein Karoo Posduifklub uitslae:

Wedvlug 35-uitslae: Jurie Geldenhuys – 1, 2, 3, 7, 9, 17, 18, 20 en 24; Cobus vd Merwe – 4, 10, 11, 12, 14, 16 en 21; David Scholtz – 5, 6, 8, 15, 22 en 23; Tobie & Marinus Ell – 19 en 25.

Wedvlug 36-uitslae: Jurie Geldenhuys – 1, 5, 6, 11, 12, 16, 18 en 22; Cobus vd Merwe – 2, 3, 4, 15, 19 en 23; David Scholtz – 7, 8, 9, 10, 14 en 24; Tobie & Marinus Ell – 13, 17, 20, 21 en 25. (Deur Lindi Brill)