Harlequins deur na finaal

Harlequins Rugbyklub se A-span het verlede Saterdag ’n wegholoorwinning van 44 – 23 teen die Eagle Stars by die Infanterieskool se sportgronde behaal. Hierdie oorwinning het die Harlequins se plek in die finaal teen die All Blacks verseker. Foto: Ebenezer Titus