Wenners van die Rolbal Trips toernooi

Die wenners van die Food Lover’s Market & Liquor City Trips Toernooi wat verlede Saterdag by die Oudtshoorn Rolbalklub plaasgevind het, was die span van Rob Payne van Montagu. Van links is Poffer Ungerer (Liquor City), Rob Payne, Marilyn Payne, Victor Cross en Rudi Venter (President van die Oudtshoorn Rolbalklub). Foto: Lindi Brill