Oudtshoorn se Rolbal Dames Ope Enkels-kampioen

Isma van Tonder is vir die tweede keer vandeesmaand as rolbalkampioen van die Oudts-hoorn Rolbalklub aangewys, hierdie keer as die ope-kampioen in die vroue-enkels vir 2020. Sy is vroeër as die senior vroue-enkels­kampioen gekroon. (Foto verskaf.)