Jarred wen Parkrun

Jarred Coetzee (17) was Saterdag eerste oor die wenstreep in die 256ste Oudtshoorn Parkrun by Surval. Johan Enghelbrecht (21:28) was tweede en Bianca Malan in ’n persoonlike beste tyd van 22:29 derde.
Jarred se 14-jarige suster Jada, was vierde in 23:19, ook haar vinnigste tyd tot dusver. Bianca en Jada was ook die voorste twee vroue.
Volgende was Nathan Gray (23:33), Michelle Simpson (24:23) en Gerhard van Lill (24:55). (Deur Garnett Wicomb)

Be the first to comment on "Jarred wen Parkrun"

Leave a comment

Your email address will not be published.


*