Oudtshoorn rolbalspan wen brons
DIE span van die Oudtshoorn Rolbalklub het weggestap met die brons medalje by die Eden Trips toernooi wat op 14 Julie in George plaasgevind het. Op die foto van links is Charles Fontini (visie president Eden), Marius Westraad, Hennie van Greunen en Johan Ferhenhout. Foto: Verskaf