Oudtshoorn Rolbalklub U45-toernooi wenners

Die Oudtshoorn Rolbalklub het verlede Saterdag hul U45-toernooi in Oudtshoorn aangebied. Die wenspan was Zakes Salemanne, Sollie Sauermann en Matthew Blumrick. Saam met hul op die foto is Rudi Venter (links) en Henk Barnard, Eden president (regs). Foto: Verskaf