Oudtshoorn Rolbalklub se nuwe president weer senior-enkelskampioen

Jan van Niekerk (Bo), die nuwe president van die Oudtshoorn Rolbalklub, is vir die tweede jaar die klub se senior-enkelskampioen. Hy het ook saam met Christa Hanekom en Alwyn Koegelenberg (onder) die klub se driespel op Erfenisdag gewen. Foto verskaf