Oudtshoorn Besigheidskamer Gholfdag-wenners
Die Oudtshoorn Besigheidskamer se maandelikse gholfdag, hierdie keer geborg deur Alert Patrol, het Woensdag by die Oudtshoorn Gholfbaan afgespeel. Die wenners met ’n telling van 51 was Adrian Cupido (naaslinks) en André Plaatjies (heel regs). By hulle is van links Jurie Neethling (klubkaptein), Pieter Ferreira (Alert Patrol) en Jacobus Maloney (Besigheids-kamer). Foto: Stefan Skapie Goosen