Die nuwe uitvoerende bestuur van die Bridgton Rugbyklub is onlangs verkies. Hulle is, in die foto bo, voor van links Chandré Lemmetuis (sekretaris), Jason Abrahams (ondervoorsitter), Andries Hamman (trustee), Ronel Booysen (addisionele lid) en Carlito Michaels (ondersekretaris). Agter van links is Jacob Solomons (addisionele lid), Wyndham Ewerts (media- en kommunikasiebeampte), Phillip Goliath (voorsitter) en Enverino Swartz (tesourier). Foto: Ebenezer Titus
Nuwe bestuur van Bridgton Rugbyklub verkies
SONY DSC