’n Week van gholf op Oudtshoorn
Aksie op die Oudts-hoorn Gholfbaan was volop vandeesweek, met drie gholfdae wat tussen Woensdag (1 September) en Saterdag (4 September) gespeel is. Bo: Klubkaptein Paul Stroebel, wenner J le Roux en Helen Butler van die Oudts-hoorn Besigheids- kamer by die gholf-klub en sakekamer se gesamentlike gholfdag Woensdag. Hannes Smal was saam met Le Roux eerste.
Foto: Stefan Skapie Goosen