Luan slaan ’n kolskoot

Die 12-jarige Luan van der Westhuizen van Oudtshoorn het verlede Saterdag, 6 Julie, sy eerste kolskoot op die agtste gat van die Oudtshoorn Gholfbaan geslaan tydens die Hoender Classic-kompetisie. Saam met Luan op die foto is Makka Swart, klubkaptein van die Oudtshoorn Gholfklub. Foto: Verskaf