Lorraine van Vollenstee bekroon as Oudtshoorn Rolbalklub se 2019 senior vroue-enkelkampioen

Lorraine van Vollenstee wat Saterdag as die Oudtshoorn Rolbalklub se 2019 se­nior vroue-enkelkampioen gekroon is. Sy het 2018 se kampioen, Helena Wagener, in die eindstryd met 21-12 geklop.