Lollies wen Senior Ope

Die wenners van die 2023 Oudtshoorn Senior Ope was op 2 Desember by die Oudtshoorn Gholfklub gespeel. Die wenner in die A-liga, wat ’n Medal-formaat was, is Lollies Van Rensburg, op die foto, (-2) en die A&B-liga, wat ’n Medal-Stableford formaat was, se wenner is Koos van Niekerk met 43 punte. Foto: Verskaf