Jonges geniet sokkerfees

Bo en onder: Die Eden Football Academy het Saterdag weer een van sy gewilde sokkerfeeste aangebied, hierdie keer op die Bridgton Sportgronde. Kinders van alle ouderdomme, regoor die Groter Oudtshoorn, kom tydens hierdie feeste bymekaar, en ontwikkel hul sokkervernuf. Foto’s: Stefan Skapie Goosen

Hiermee die volledige uitslae van die dag se wedstryde:

o.9

Principia 0 – 1 ODN; ODN 1 – 1 Alpha; ODN 1 – 0 Alpha.

o.12

Principia 2 – 1 ODN; Alpha 3 – 0 Aqua; ODN 0 – 0 Rising Stars; Alpha 1 – 1 Wolves; Principia 0 – 2 Alpha.

o.13

Alpha 0 – 2 Aqua; ODN 0 – 2 Bongolethu; Stars 1 – 1 Wolves; Alpha 0 – 1 Bongolethu; Aqua 1 – 1 Wolves; ODN 0 – 2 Rising Stars.