

Heelbo, onder en heelonder: Spanne van regoor die Eden-distrik het Saterdag aan die Departement van Kultuursake en Sport se Inheemse Spele by die De Jager Sportkompleks deelgeneem. Nege verskillende sportkodes is verteenwoordig. Uit die dag se spele sal ’n Eden-span gekies word wat die distrik later by die Wes-Kaapse been van die spele sal verteenwoordig. Foto’s: Stefan Skapie Goosen