Op Vrydag, 12 Julie is daar ’n ‘Indoor Hockey’-afrigtingskliniek wat by die De Jager Sportkompleks in Oudtshoorn afskop.
Dit sal elke Vrydag plaasvind en vir Julie is daar ’n spesiale prys van R380 per maand. Die gewone prys per maand is R450.
Die tye van die afrigting is soos volg: o.13 – o.14 seuns en dogters om 15:00 – 16:00; o.16 seuns en dogters om 16:00 – 17:00 en die o.18 seuns en dogters om 17:00 – 18:00.
Om te registreer gaan na www.princesshockey.co.za/clinics. (Deur Lindi Brill)
‘Indoor Hockey’ skop af in Oudtshoorn
Generiese foto