Hoërskool Oudtshoorn se topatlete aangewys

Die Hoërskool Oudtshoorn se top atlete die afgelope seisoen is (meisies) Louisa Swart (links bo) wat SWD-kleure verwerf het en as senior Victrix Ludorum aangewys is, haar suster Elizna Swart, junior Victrix Ludorum, en (seuns) Gabriel Ladouce (onder links), junior Victor Ludorum, en Lenario Wagenaar, wat SWD-kleure verwerf het en as senior Victor Ludorum aangewys is. (Foto’s verskaf.)

Be the first to comment on "Hoërskool Oudtshoorn se topatlete aangewys"

Leave a comment

Your email address will not be published.


*