Harlequins meet kragte teen Knysna

Harlequins en Knysna se eerste en tweede rugbyspanne het mekaar verlede naweek op die rugbyveld aangevat. Die eerste span van Harlequins het oorwin met ’n telling van 64 – 24, terwyl Harlequins se tweede span gewys het wie is baas met ’n telling van 22 – 10. Foto: Keenyah Weyers