Die Eagirls rugbyspan oppad na semi-finaal
Die Eagirls rugbyspan is sterk oppad na die semi-finaal met hul oorwinning van 36 - 10 teen die Limpopo Blue Bulls teen wie hulle verlede naweek gespeel het in ’n wegwedstryd te Polo-kwane. Foto: Facebook