Oudtshoorn RFC klop Zoar 07/27/2023 DIE 1ste en 2de rugbyspanne van Oudts-hoorn rugbyklub het verlede naweek teen die spanne van Zoar geseëvier. Die 1ste span se wentelling was 27 – 18. Die 2de span het ’n oorwinning van 22 – 17 behaal. Foto: Verskaf