Harlequins klop All Blacks in finaal

Die Harlequins Forces Rugbyklub het verlede Saterdag, 11 November, die span van die All Blacks geklop in die eindstryd van die Super B-liga op Outeniqua Park, George. Die eindtelling was 34 - 25. Met hierdie sege het die Harlequins hul plek in die Super A-liga vir volgende jaar verseker, saam met die Bridgton Rugbyklub wat ook na die Super A-liga opbeweeg het. Foto: Ebenezer Titus