Korrektiewe Dienste-lede gekies vir nasionale spanne
Die lede van die Korrektiewe Dienste wat gekies is vir nasionale spanne is van links E Booysen (rugby), D le Roux, R Mortlock (gholf), W Tshazibana, JA Crafford (varswaterhengel), L Matshoba (netbal), HS Mckay (oewerhengel), PJ Busch (Hoof van Gevangenis), G Baumann (rugby). Foto: Verskaf