Harlequins Forces klop Adias Rugbyklub
Adias Rugbyklub (donkerblou en wit truie) en Harlequins Forces, beide klubs van Oudtshoorn, het mekaar Vrydag aangepak op die Bridgton Sportgronde in ’n SWD Eerste-liga Oos-wedstryd. Teen die einde van die wedstryd het Harlequins 22 - 14 gewen.
Foto: Ebenezer Titus