Francois wen 51ste Parkun

FRANCOIS LE ROUX was Saterdag 1 Mei, met ’n tyd van 26 minute 5 sekondes die wenner van die 51ste Oudtshoorn virtuele Parkrun.

Conrad Jullies se tyd van 28 minute 26 sekondes was die tweede beste, gevolg deur Henry Carstens (28:35) derde.
Die res van die deelnemers en hul tye was: Bart Saaiman (29:11), Hildegarde Bruwer (30:20), Annemarie Le Roux (31:02),

Sylvia Le Roux (35:42), Helena Smit (36:13), Leighanne Imbert (40:55), Belinde Muller (43:26) en Garnett Wicomb (49:17). (Deur Garnett Wicomb)