Francois le Roux wen 68ste virtuele Oudtshoorn Parkun

DIE 68ste virtuele Oudtshoorn Parkun is Saterdag (28 Augustus) gewen deur Francois le Roux met ’n tyd van 25 minute 48 sekondes.

Die ander deelnemrs en hul tye was Henry Carstens (28:18), Conrad Jullies (28:26), Annemarie le Roux (29:33), Hildegarde Bruwer (32:14), Chris Reeler (36:50), Sylvia le Roux (37:00), Garnett Wicomb (44:45) en Thusoetsile V Jood (49:00). (Deur Garnett Wicomb)