Oudtshoorn Rugbyklub se spanne het verlede naweek hul wegwedstryde teen Ladismith gespeel.
Die A-span het hul wedstryd gewen met 25-20. Die B-span het egter ’n uitdagende dag op die veld gehad en hul wedstryd verloor met ’n telling van 10-21.
Op die foto is die spelers van die Oudtshoorn RFC se A-span ná hulle oorwinning teen die
span van Ladismith. Foto: Verskaf
Een wen en een verloor vir Oudtshoorn
