Bo van links is Si- phoshile Lucas, Anda Nqumsa, Leoné The-ron, Jandré Van Lill, en William Ruthven. Hulle was die wenners van die spantydtoets en het goud gewen.
Foto: Verskaf
Onder: Bo links: Charlissa Schultz is aangewys as Senior Sportvrou van die jaar, beste prestasie vir senior dame en ontvang ook haar Elite Proteakleure vir deelname aan AFCON in Egipte as deel van die SA span. Daar het hulle in Team Pursuit ’n nuwe SA rekord opgestel en is die Afrika Kontinentale wenner in die Team Pursuit. Tia Marwenick (regs) het Skole Sportvrou van die jaar gewen en het ook haar Proteakleure vir deelname aan AFCON in Egipte verwerf. Foto: Verskaf