Die Oudtshoorn Besigheidskamer se maandelikse gholfdag wenners

Die Oudtshoorn Besigheidskamer se maandelikse gholfdag is Woensdag 3 November gewen deur Ben van Wyk (links) en William Phillipus (regs) met ’n telling van 51 punte. By hulle is Gernes Claassen, versekeringsadviseur by die dag se borg, Overberg Wealth and Risk Management. Altesame 55 spelers het gespeel. Foto: Stefan Goosen