De Jager Sportstadion se atletiekbaan bedrywig dié somer met skole atletiek

Dit is somer en die atletiekbaan by die De Jager Sportstadion is weer bedrywig! Atlete van vier hoërskole van Oudtshoorn - Aurial Kollege, Hoërskool Môrester, Hoërskool Protea en Bridgton Senior Sekondêr - het verlede Woensdag (2 Februarie) alles in die stryd gewerp om te presteer. Foto: Ebenezer Titus