Collegians Rugbyklub van Oudtshoorn klop Young Leaves van Waboomskraal

Die A- en B-spanne van Collegians Rugbyklub van Oudtshoorn en Young Leaves van Waboomskraal het mekaar Saterdag, 26 Februarie op die Bridgton Sportgronde die stryd aangesê. Collegians A het 36-0 gewen, terwyl hul B-span 21-0 gewen het. Foto: Ebenezer Titus