Clench hardloop voor

RUDOLPH CLENCH het Saterdag met ’n vinnige tyd van 23 minute 25 sekondes die 62ste virtuele Oudtshoorn Parkrun gewen.

Francois le Roux was tweede in ’n tyd van 26 minute 18 sekondes en Johann Coetzer in die derde plek in ’n tyd van 26 minute 58 sekondes.

Die tye van die res van die deelnemers is soos volg:

Annemarie le Roux (29:19), Conrad Jullies (29:43), Abraham Hendricks (32:03), Hildegarde Bruwer (34:08), Sylvia le Roux (36:53), Belinda Muller (36:53), Leonie Stuurman (43:10), Garnett Wicomb (49:30) en Echbert le Roux (54:20). (Deur Garnett Wicomb)

Be the first to comment on "Clench hardloop voor"

Leave a comment

Your email address will not be published.


*