Jan Boer, kaptein van Calitzdorp se A-rugbyspan wat Saterdag in die eindstryd van die Karoostreekliga op die Bridgton Sportgronde vir Swings met 12-6 geklop het, ontvang die trofee van Karlien Claassen van SWD Rugby. As ligawenners skuif Calitzdorp nou op na die SWD Presidentsliga (Karoostreek). Foto: Hilton de Laan