Querin Veldman gekies vir Suid-Afrikaanse Goju Rya Karatespan
09/19/2019
Querin Veldman, leerder van die Hoërskool Oudtshoorn wat gekies is vir die Suid-Afrikaanse Goju Rya Karatespan wat in September in Maleisië aan die vyfde Goju Rya Wêreldkaratetoernooi gaan deelneem.