Bridgton klop die Blues Bridgton Rugbyklub se eerste span het verlede Saterdag as oorwinnaars uit die stryd getree teen die eerste span van die Blues. Die eindtelling was 44 - 7. Foto: Keenyah Weyers 08/31/2023