All Blacks rugbyklub klop Collegians

All Blacks en Collegians rugbyklubs, beide van Oudtshoorn, het mekaar Saterdag (11 Junie) die stryd aangesê op die Bridgton Sportgronde, bekend as die Plate, en weer eens vir groot opwinding gesorg. Die All Blacks het was te sterk vir Collegians, en met 45 punte teenoor 22 gewen. Foto: Ebenezer Titus