All Blacks- en Spring Roses rugbyklubs pak mekaar

Die All Blacks en Spring Roses rugbyklubs, beide van Oudtshoorn, het mekaar Saterdag (30 Julie) die stryd op die Bridgton Sportgronde aangesê. Die All Blacks het geblyk te sterk vir Spring Roses te wees, en 26-6 seevier, wat vier drieë ingesluit het. Foto: Ebenezer Titus