All Blacks, Collegians en Bridgton rugbyklubs het vir naelbyt-aksie gesorg

Dit was ’n volle naweek van rugby-aksie vir klubs rondom Oudtshoorn. Hier probeer ’n speler van die All Blacks-rugbyklub van Bridgton sy teenstander van Happy Hearts wegstamp op pad doellyn toe. Buiten die All Blacks het Collegians en die Bridgton Rugbyklybs ook vir naelbyt-aksie op die Bridgton Sportgronde gesorg. Foto's: Ebenezer Titus

Bridgton Rugbyklub

Collegians Rugbyklub