Alert Patrol rolbal sakeliga skop af

Die Alert Patrol Besigheidsliga het Woensdag (19 Oktober) op die Oudtshoorn Rolbalbaan afgeskop. 42 spanne van Oudts-hoorn neem deel. Wedstryde word elke Woensdag gespeel. Na die eerste rondte lyk die top vyf-spanne so: Pomp, Gimmies, Blacklist Security, Cookie Rollers en Hyundai Oudtshoorn. Foto verskaf