Charlton Prinsloo, vleuel van Adias, duik oor vir ’n drie in sy span se SWD Presidentsligawedstryd Saterdag teen Calitzdorp op die Bridgton Sportgronde. Adias het die wedstryd met 26-14 verloor. Adias, wat Saterdag op die Rec teen Korrektiewe Dienste speel, het nog vier wedstryde vir dié seisoen oor. Foto: Ebenezer Titus