7de Buffelsdrift Vrouegholfdag word gehou

Vroue van Oudtshoorn wat Donderdag, 5 September, aan die 7de Buffelsdrift Vrouegholfdag op Oudtshoorn deelgeneem het, saam met Andries van Schalkwyk van Buffeldrift Game Lodge. Hulle is van links Pam Haig, Liesl Neethling, Chloe Malgas Kelpin, Ronelle Cornelissen, Annaline Badenhorst, Magda Rossouw, Annalie van der Westhuizen, Obie Prins, Mimie Maritz, Stef Nel en Celeste Barnard. Met 84 deelnemers vanoor die Suid-Kaap teenoor die 76 van verlede jaar was dit die grootste plaaslike vrouegholfdag nog. Foto: Higgo Jacobs