
Wesbank leerders opgeneem in oefengroepe van Eden seuns- en meisies hokkiespanne
Hierdie leerders van die Laerskool Wesbank is opgeneem in die oefengroepe van onderskeidelik die Eden seuns- en meisies hokkie-spanne.
Bo: Andrea van der Linde (links), Jana-Mari Augustyn en Anke van Rensburg is in die meisiesgroep opgeneem. Onder: Luan Mortlock (links) en Kean Dalton is in die seunsgroep ingesluit. (Foto’s verskaf)
