Wesbank krieketspelers presteer
Vyf krieketseuns van Laerskool Wesbank is gekies vir die SWD Badgers-span wat in Desember aan ’n toernooi gaan deelneem. In die voorste ry is Caden Kennedy (o/11), Stephan Nel (o/11). Agter staan Liam Jansen (o/11), Hendré Botes (o/13) en Lian Verwey (o/13). Foto: Verskaf