Van Reede in aksie!

Die Laerskool Van Reede en die Laerskool Panorama van Parow se sportspanne het Saterdag op Van Reede se sportvelde meegeding. Bo is hokkie-aksie en onder rugby-aksie. Foto’s: Ebenezer Titus