Twee leerders van Laerskool Wesbank opgeneem in Eden Tennisspan 11/21/2019 Ella Rossouw (links) en Marì Terblanche, leerders van die Laerskool Wesbank, is gekies vir die Eden Tennisspan. (Foto verskaf)