Julian Jacobs (foto links) en Lleyton Avontuur van Langenhoven Gimnasium is gekies om vanaf 26 November tot 4 Desember in Indië te gaan krieket speel as deel van die KFC Puntweek-uitnodigingspan. Langenhoven Gimnasium se sportorganiseerder,Theo Ferreira, vergesel die span as een van die afrigters. Foto verskaf
