Mooiste Bianca by matriek- afskeid 10/03/2019 Bianca Kennedy, een van die Hoërskool Oudtshoorn se matrieks, tydens haar onlangse matriekafskeid. Vir 2019 se matrieks lê nou slegs die laaste kwartaal van hul skoolloopbaan voor. Foto verskaf