Die Hoërskool Môrester in Oudtshoorn het verlede Woensdagaand hul Mnr en Mej Môrester-funksie aangebied. Hier is die wenners! Voor is Charlique Okkers (Mej Môrester) en Melvino Goliath (Mnr Môrester) en agter van links Cihara Hendricks (Mej Persoonlikheid), Veronique Geland (tweede prinses), Chrisna Ewerts (eerste prinses), Trevino Blaauw (eerste prins) en Breyton Boesak (tweede prins). Foto: Ebenezer Titus