.
Leersentrum wil lig bring!
Alicia Coetzee by twee graad 8-
leerders van die Hoër skool Mô re -
ster, Micalian Filander en Micayla
Pockpas, en Sa mantha Pockpas
van De Villiers Primêr (links) by
haar nuwe Lighthouse Leersentrum
wat leerders, wat nie die ge -
riewe tuis het nie, help met na -
vorsingswerk en take. Volgens
Coetzee is dit ’n droom wat werklikheid
geword het. Die leersentrum
het twee “stasies” - die een
in 2de Laan 6, Rocky Hill vir leerders
in die omgewing van die
Hoërskool Môrester en die ander
in Du Toitstraat 2315, vir leerders
van Bridgton Senior Sekondêr.
Die twee stasies is elke dag oop
en leerders sal beurtelings sowat
’n uur op die rekenaars kan werk.
Hulle word bygestaan deur Peter-
John Horne, ’n opvoeder aan die
Hoërskool Protea. Foto: Garnett Wicomb
Werklik waar baie goeie wêrk,ek is trots as Oudtshoorniet.Bravo?????????